top of page
SENTRUMFOOIE
SENTRUMFOOIE
Maandag - Donderdag
Graad 6
08:30 - 13:00
Graad 7 - 9
08:30 - 14:00
Graad 10 - Graad 12
08:30 - 14:15
Betaalbaar oor 11 maande.
Die sentrum is oop vanaf 07:30.
Lesse begin om 08:30.
Die sentrum sal tydens skoolvakansies gesluit wees.
Graad 6: R5 900
Graad 7 - Graad 9: R6 800
Graad 10 - Graad 12: R7 800

bottom of page
